GNR-Live Christelike Internet Radio

Ons wil graag met jou gesels

Baie dankie dat jy by ons aangesluit het op GNR-Live Christelike Internet Radio se stroom. Ons bid dat jy aangemoedig sal word terwyl jy na die uitendings luister. Deel asseblief die inligting van ons radio met al jou geliefdes, vriende en kollegas en help ons om die reikwydte van ons radio so wyd moontlik te vergroot.

Dit sal ons baie bemoedig as u met ons kontak maak. Laat weet ons as jy deur ons bediening aangaande die Here Jesus geraak is. Jou getuienis is belangrik vir ons.

Alle kontakbesonderhede is hieronder. Ons hoop om binnekort van jou te hoor.

Stuur gerus vir ons ‘n boodskap hieronder …